‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 8 Julie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Beurse rigtingloos na Amerika begin om tariefbriewe te stuur: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Hoe ernstig is die afsnypunt op tariewe die keer?: Deon Gouws – beleggingshoof, Credo

Opskorting van invoerverbod laat pluimvee-invoerders glimlag: Grant Hendricks – uitvoerende komitee lid, Vereniging vir Vleisinvoerders-en-uitvoerders (Amie)

Minder mense gebruik gratis water en elektrisiteit: Joe de Beer – adjunk-direkteur-generaal: ekonomiese statistiek, Statistiek Suid-Afrika

Ken jou feite voor jy oorsee belê: Karel de Waal – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Paarl

Rooivleispryse skiet die hoogte in: Dr Frikkie Maré – uitvoerende hoof Rooivleisprodusente-organisasie (RPO)

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag, 7 Julie 2025
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag, 7 Julie 2025
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Brics word nou Trump se teiken
Aangebied deur Kruger Internasionaal
Brics word nou Trump se teiken
Tinus de Jager
Theo Vorster, medestigter by Galileo Capital, gesels oor die markte.
Die rand wen uit dollarswakheid
Hoofstorie aangebied deur Portfolium
Die rand wen uit dollarswakheid
Tinus de Jager
Hanri Pretorius, streeksverkoopsbestuurder van Currency Partners, bespreek hoe die verswakking van die dollar die rand bevoordeel.
Kunskennis raak al hoe meer menslik
Tegnologie
Kunskennis raak al hoe meer menslik
Tinus de Jager
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, bespreek hoe kunskennis al hoe meer soos mense word, terwyl hy kyk na die poste wat by Microsoft deur kunskennis vervang is.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.83
08 Jul, 17:15
-0.06 %
EURZAR
20.88
08 Jul, 17:13
0.02 %
GBPZAR
24.18
08 Jul, 17:15
-0.35 %
CNYZAR
2.49
08 Jul, 17:14
-0.01 %
BTCUSD
108,405.60
08 Jul, 17:13
0.23 %
Current Value Move %
JSE ALSI
97,225
08 Jul 00:00
-0.14%
S&P500
6,229.98
07 Jul, 0:00
-0.79%
Dow Jones
44,406.36
07 Jul, 0:00
-0.94%
Brent crude $
69.49
08 Jul, 17:02
0.07%
Gold $
3,297.00
08 Jul, 17:00
-1.18%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa