In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Hóé gereed is Takealot vir Amazon?: Frederik Zietsman – uitvoerende hoof, Takealot Shell se onttrekking uit Suid-Afrika skep geleenthede: Sean Walsh – uitvoerende hoof, KAL-groep BNP Paribas is glad nie ’n groot verlies vir Suid-Afrika nie: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Van Kimberley tot hoof van reuse internasionale ontwikkelaar: Werner Burger – uitvoerende hoof, IFA Hotels & Resorts |