RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 21 Februarie 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Hoe raak die begroting jou sak?: Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie, Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth, Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Pieter Faber – uitvoerende beampte: belasting, Saica & Prof. Jannie Rossouw – politieke ekonoom en besoekende professor, Wits Sakeskool |
|
|
| | | Waterslaai soek nuwe gif | Ryk van Niekerk | Dr Gerhard Verdoorn, bedryfs- en rentemeesterskapbestuurder by CropLife gesels oor boere wat sukkel met waterslaai in hul waterbronne. |
|
| | Die son sak oor e-tol | Ryk van Niekerk | Andrea van Heerden, senior regsprojekbestuurder by die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) gesels oor die einde van e-tol. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.87 21 Feb, 17:39 | -0.21 % | EURZAR | 20.40 21 Feb, 17:41 | -0.06 % | GBPZAR | 23.81 21 Feb, 17:39 | -0.22 % | BTCUSD | 51,251.56 21 Feb, 17:41 | -1.60 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,030 21 Feb 00:00 | 0.11% | S&P500 | 4,975.51 20 Feb, 0:00 | -0.60% | Dow Jones | 38,563.80 20 Feb, 0:00 | -0.17% | BRENT | 82.51 21 Feb, 17:28 | 0.10% |
|
|
|
| | |
|