RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die indeks vir alle aandele op die JSE styg vanmiddag, dit ten spyte van wisselvalligheid op internasionale markte: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Hoe raak nuwe beleid in Amerika ons hier in Suid-Afrika?: Maarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel Koop buitelanders eiendom hier om geld te was?: Tiaan Pretorius – bestuurder, Seeff Centurion Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21 & Jaco Prinsloo – senior finansiële raadgewer, Alexforbes |
|
|
| | | Wat gaan by Banxso aan? | Ryk van Niekerk | Pierre du Toit, senior vennoot van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te likwideer, en sê die verhoordatum is op 04 Desember. |
|
| | Koffie met Ryk | In dieselfde bootjie as kliënte | Ryk van Niekerk | Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.19 15 Nov, 16:47 | -0.38 % | EURZAR | 19.17 15 Nov, 16:47 | -0.23 % | GBPZAR | 23.00 15 Nov, 16:47 | -0.56 % | BTCUSD | 89,415.50 15 Nov, 16:47 | 1.36 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 83,959 15 Nov 00:00 | 0.15% | S&P500 | 5,949.17 14 Nov, 0:00 | -0.60% | Dow Jones | 43,750.86 14 Nov, 0:00 | -0.47% | BRENT | 71.77 15 Nov, 16:35 | -0.66% |
|
|
|
| | |
|