RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Woollies se wins val met 20%, sny dividend met 30%: Roy Bagattini – uitvoerende hoof, Woolworths Hoe sleg is die idee dat die staat nie vanjaar sy GEPF-bydraes staak?: Jaco van Tonder – direkteur: adviseursdienste, Ninety One Curro groei ondanks groter druk op ouers: Cobus Loubser – uitvoerende hoof, Curro Wat beteken Trump se kriptoreserwe vir kriptopryse?: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |
|
|
| | | Landbou | Boere bekommerd oor 2025 | Ryk van Niekerk | Die Agri Econ-barometer bevat die insigte van 118 landbou-ekonome oor die vooruitsigte van kommersiële landbou vir die volgende 12 maande. Prof. Johan Willemse, ekonoom van Agrikonsult, gesels oor die jongste opname. |
|
| Goudprys laat Harmony sing | Ryk van Niekerk | Harmony Gold het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember aangekondig. Die wesensverdienste het met 33% gestyg. Die uitvoerende hoof, Beyers Nel, gesels oor die winssyfers. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.40 05 Mar, 17:51 | -0.47 % | EURZAR | 19.80 05 Mar, 17:51 | 0.82 % | GBPZAR | 23.65 05 Mar, 17:51 | 0.00 % | BTCUSD | 88,156.60 05 Mar, 17:51 | 0.78 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,718 05 Mar 00:00 | 1.14% | S&P500 | 5,778.15 04 Mar, 0:00 | -1.22% | Dow Jones | 42,520.99 04 Mar, 0:00 | -1.55% | BRENT | 68.91 05 Mar, 17:40 | -3.04% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏