In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Hoe smerig is die SAL-privatisering? Zazi Nsibanyoni-Anyiam – president, South African Cabin Crew Association (SACCA) Alexander Forbes trap water in ‘n rowwe see: Dawie de Villiers – uitvoerende hoof, Alexander Forbes Nigerië se Access Bank nou amptelik in Suid-Afrika: Bennie van Rooy – besturende direkteur in SA, Access Bank Hoe moet die ideale aftreeportefeulje lyk? Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch Jy het ‘n dik beursie nodig vir ‘n ruimte-reis: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |