In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chris Davies – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Hoekom het die rand die afgelope twee weke sy wind uitgeval?: Gert Visser – valutaspesialis by RMB SA se rykes bly in SA, maar hulle het ‘n plan B: Amanda Smit – hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika, Henley & Vennote Die departement van landbou wil help om paaie te herstel: Christo van der Rheede – uitvoerende hoof, Agri SA Wildplase staar dalk dramatiese stygings in eiendomsbelasting in die gesig: Jacques Blaauw – voorsitter van die Thabazimbi Sakekamer |