RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 28 November 2022 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Hoekom verstewig die rand?: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, RMB Tsogo Sun Gaming op koers om weer die boerpot te slaan: Chris du Toit – uitvoerende hoof, Tsogo Sun Gaming Die OBK wil in die waterstofbedryf belê: Prof. Wikus van Niekerk – dekaan van Ingenieurswese, Universiteit van Stellenbosch en direkteur, Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies Kuberkrakers is besig om al hoe meer na Afrika te kyk: Prof. Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesbur |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by FFG en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| Kyk na waar jy koop in die kerstyd | Tinus de Jager | Ulrich Janse van Vuuren, hoof van die teen-bedrog strategie en navorsing afdeling by ABSA Everyday Banking gesels oor hoe veilig aanlyn transaksies is, en waarna mense moet uitkyk. |
|
| |
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.13 28 Nov, 17:57 | -0.21 % | EURZAR | 17.81 28 Nov, 17:57 | -0.23 % | GBPZAR | 20.61 28 Nov, 17:57 | -0.41 % | BTCUSD | 16,129.17 28 Nov, 17:55 | -2.47 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,368 28 Nov 00:00 | 0.30% | S&P500 | 4,026.12 25 Nov, 0:00 | -0.03% | Dow Jones | 34,347.03 25 Nov, 0:00 | 0.45% | BRENT | 81.21 28 Nov, 17:45 | -3.08% |
|
|
|
| | |
|