RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 5 Februarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Is SA se lugruim veilig?: Carel Gersbach – senior bestuurder: tegniese beplanning en kwaliteit, Air Traffic and Navigation Services (ATNS) Sasol en Anglo American wil “hernieubare diesel” vervaardig: Danie Cronje – senior visepresident: groen waterstof globale markontwikkeling, Sasol Die nuwe minimumloon word volgende maand van krag: Prof. Hugo Pienaar – direkteur: arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyer (CDH) Nuwe toepassing maak dit maklik om te parkeer: Jaco van der Merwe – hoof- tegniese-beampte, Admyt Hoeveel kan Eskom verdien deur bitcoin te myn?: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) |
|
|
| | | | Aangebied deur PSG Wealth | Maak gereed om tot 80 jaar te werk | Ryk van Niekerk | Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos, gesels oor die aftreeouderdom in Suid-Afrika en hoe die gemiddelde Suid-Afrikaner genoeg fondse kan bymekaarmaak vir aftrede. |
|
| Is daar hoop vir Ashton-vrugtefabriek? | Ryk van Niekerk | 'Die uitdaging is om ’n medebelegger vir die boere te kry wat aan die banke se vereistes sal voldoen': Jacques Jordaan – uitvoerende hoof, Inmaakvrugteprodusentevereniging. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.53 05 Feb, 17:51 | -0.70 % | EURZAR | 19.31 05 Feb, 17:51 | -0.33 % | GBPZAR | 23.20 05 Feb, 17:51 | -0.46 % | BTCUSD | 97,999.00 05 Feb, 17:51 | 1.51 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 86,611 05 Feb 00:00 | 0.18% | S&P500 | 6,037.88 04 Feb, 0:00 | 0.72% | Dow Jones | 44,556.04 04 Feb, 0:00 | 0.30% | BRENT | 74.99 05 Feb, 17:40 | -1.49% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏