In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Transnet se probleme kos die mynbedryf en Suid-Afrika miljarde rande: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Partners Hof beveel Fikile Mbalula om binne 20 dae sy werk doen te doen: Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape Rio Tinto gaan ook ‘n reuse elektrsiteit-aanleg in Suid-Afrika bou: Werner Duvenhage – besturende direkteur, RMB Steinheist-vervaardiger sê nog baie dokumentêre produksies kom: Wim Steyn – stigterlid, Idea Candy |