View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    19 Feb 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Jaco Eager – portefeuljebestuurder, Rand Swiss

Inflasie spring tot sy hoogste vlak in 18 maande: Ettienne le Roux – hoof ekonoom, RMB

Grand Parade smous Burger King aan private ekwiteitsgroep: Moshin Tajbhai – uitvoerende hoof, Grand Parade Investments

Sibanye-Stillwater se wins spring, ondanks lang staking by sy goudmyne: Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye Gold

Hoe goed is SA se universiteite in die ontluikende wêreld?: Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool

Toyota wil so baie sonpanele op sy Durban-aanlegte installeer, die groep moet hul dakke versterk: Andrew Kirby – uitvoerende hoof, Toyota

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Tegniese maatskappy wil die gesig van die landbou verander LUISTER IN APP
18 Feb 2020  /  Vic van den Berg – wêreldwye hoof van sake-ontwikkeling, Aerobotics
Listen Live Link Maatskappye berei voor vir ‘n nuwe CIPC voldoeningslys LUISTER IN APP
18 Feb 2020  /  Madelein Burger – vennoot, Webber Wentzel
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.