View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    23 Sep 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

Inkomste per capita in Suid-Afrika nou nog laer:  Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za

Maatskappye moet kyk na buitelandse belastingreëls: Piet Nel – belastingprojekleier, Saica

Moody’s wys die vinger na Ekurhuleni en Tshwane: Professor Erwin Schwella –  dekaan by die Skool vir Sosiale Innovasie, Hugenote Kollege in Wellington

Covid-19 vervroeg veranderinge in die bestuur van mense: Rica Viljoen – vise-president van organisasie-ontwikkeling, Sibanye- Stillwater

Die dagga-wetsontwerp bevat min ekonomiese insig: Charl Henning – Fields of Green

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Rand lig sy kop na ‘n 3% val gister
22 Sep 2020  /   Maarten Ackerman – hoof-ekonoom, Citadel Investments LUISTER IN APP
Listen Live Link Attacq weerhou dividend te midde van Covid-19
22 Sep 2020  /  Melt Hamman – uitvoerende hoof, Attacq LUISTER IN APP
Listen Live Link Guptas moet hulle bankstate wys
22 Sep 2020  /   Ulrich Roux – regskenner en direkteur, Ulrich Roux and Vennote LUISTER IN APP
Listen Live Link Bedryfsimpak van die koronavirus op die versekeringsbedryf
22 Sep 2020  /   Benjamin Vosloo – direkteur van finansiële dienste, KPMG LUISTER IN APP
Listen Live Link Motoriste sal dalk moet betaal vir verdere Gautrain uitbreidings
22 Sep 2020  /   William Dachs – uitvoerende hoof, Gautrain LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.