RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal SA staatseffekte verswak weer tot Covid-vlakke: Deon Kohlmeyer – ontleder, RMB Vervaardigingsvlakke gly tot sy swakste vlak in meer as twee jaar: Hugo Pienaar hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing Transnet se Portia Derby het bedank. Wat nou?: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Jou battery vir beurtkrag is ‘n groot kopseer vir Eskom: Dr Arnold Rix – Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Stellenbosch Universiteit Google is 25 jaar oud: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, en verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.15 02 Oct, 16:42 | 1.32 % | EURZAR | 20.12 02 Oct, 16:45 | 0.68 % | GBPZAR | 23.24 02 Oct, 16:45 | 0.82 % | BTCUSD | 28,299.02 02 Oct, 16:42 | 4.23 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 71,368 02 Oct 00:00 | -1.40% | S&P500 | 4,288.05 29 Sep, 0:00 | -0.27% | Dow Jones | 33,507.50 29 Sep, 0:00 | -0.47% | BRENT | 91.30 02 Oct, 16:32 | -0.98% |
|
|
|
| | |
|