In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Fabrieke verloor stroom: Hugo Pienaar hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing Die handelsbalans laat ekonome skrik: Dr. Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank Jy gaan binnekort sien hoeveel van die geld wat jy vir kitskosbetaal, na die restaurant toe gaan: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs Alexforbes spaar R160 miljoen deur werknemers van die huis af te laat werk: Carina Wessels – groepbestuurder: bestuur, reg en nakoming, Alexforbes Hoe lyk graanpryse nou nadat Rusland verdere uitvoer uit Ukraīne verbied: Heleen Viljoen – ekonoom, Graan SA |