‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 10 Junie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee:

Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – Hoof van beleggingsnavorsing ,FNB Wealth and Investments

 Kaapstad wil die grondwetlikheid van die nuwe Wet op Openbare Aankope toets: Geordin Hill-Lewis – Burgemeester van Kaapstad

Premier Foods se wins spring met 30%: Kobus Gertenbach – Uitvoerende hoof, Premier Foods

Goodyear sluit na 78 jaar sy fabriek in Port Elizabeth: Denise van Huyssteen – Uitvoerende hoof, NMBBC

Is dit weer tyd om na buitelandse beleggings te kyk? Pasop en doen dit net vir die regte redes: Jac de Wet – PSG Wealth

Dié alge is dalk ’n oplossing vir SA se rioolprobleme: Dr Yolandi Schoeman – UFS

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 9 Junie 2025
Aangebied deur Volvo Cars SA
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 9 Junie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Google se Projek Astra gaan groot KI-verandering vir (gewone mense) meebring
Tegnologie
Google se Projek Astra gaan groot KI-verandering vir (gewone mense) meebring
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor Google se Projek Astra.
Hisense kan meer as ’n miljoen televisies en yskaste per jaar in SA vervaardig
Hisense kan meer as ’n miljoen televisies en yskaste per jaar in SA vervaardig
Ryk van Niekerk
Luna Nortje, adjunkhoofbestuurder van Hisense Suid-Afrika, gesels oor hul bedrywighede in SA.
Die geldeende in ’n ry vir ’n fase van die grootste sonkragprojek in die land
Die geldeende in ’n ry vir ’n fase van die grootste sonkragprojek in die land
Ryk van Niekerk
Kobus Meiring, hoof van bates by die NOA-groep, gesels oor die 349MW Khauta-Suid sonkragprojek.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.71
10 Jun, 18:29
0.04 %
EURZAR
20.22
10 Jun, 18:29
0.02 %
GBPZAR
23.92
10 Jun, 18:29
-0.27 %
BTCUSD
108,988.60
10 Jun, 18:29
-0.88 %
Current Value Move %
JSE ALSI
96,657
10 Jun 00:00
0.25%
S&P500
6,005.88
09 Jun, 0:00
0.09%
Dow Jones
42,761.76
09 Jun, 0:00
0.00%
BRENT
67.51
10 Jun, 18:20
1.55%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa