RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Orion-aandeelprys pronk na kopervonds: Errol Smart uitvoerende hoof, Orion Minerals Kan die pensioenfondsbedryf sy potte in ’n ry kry voor 1 September?: Emda Fourie – hoof: werknemervoordeel-konsultasie, Momentum Corporate Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Potch blom weens buitelandse atlete: Jean Verster – direkteur: Hoëprestasie-instituut, Noordwes-Universiteit (NWU) Google kan jou help om jou beursie te kry: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.15 22 Apr, 17:51 | 0.32 % | EURZAR | 20.38 22 Apr, 17:49 | 0.20 % | GBPZAR | 23.63 22 Apr, 17:51 | 0.03 % | BTCUSD | 66,012.62 22 Apr, 17:51 | 1.94 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,551 22 Apr 00:00 | 0.26% | S&P500 | 4,967.23 19 Apr, 0:00 | -0.88% | Dow Jones | 37,986.40 19 Apr, 0:00 | 0.56% | BRENT | 87.01 22 Apr, 17:35 | 0.51% |
|
|
|
| | |
|