In ateljee: Riana de Lange – Moneyweb Markoorsig: Dawie Klopper – welvaartbestuurder van PSG Wealth, Pretoria-Oos & Jaco Eagar – welvaartbestuurder, Rand Swiss Kommer oor verval met die regering se Agri-Parke: Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, Agri SA Dreigende staking in staatsdiens oor loononderhandelinge kan vernietigende gevolge hê: Prof. Raymond Parsons – ekonoom verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Sakeskool Suid-Afrikaanse huishoudings verdrink in die skuld: Ronelle Kind – senior bestuurder, Momentum Korporatief Intellektuele Vryheid: wat is dit en waarom is dit belangrik vir Suid-Afrika? Dr. Morne Mostert – direkteur: Instituut vir Toekomsnavorsing by die Universiteit van Stellenbosch se Sakeskool Hoe kan jy die tegnologie in jou huis met mekaar verbind? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |