‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 21 November 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Kon die Reserwebank ’n skerper mes gebruik het om die rentekoers te sny?:Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual

C5 en Sibanye-Stillwater wil saamwerk om kernkraggeleenthede te ondersoek: André Pienaar – stigter, C5 Capital

Southern Sun pluk Covid-19-vrugte: Marcel von Aulock – uitvoerende hoof, Southern Sun

Die SAL is winsgewend!: Derek Hanekom – voorsitter, SAL-direksie

eBucks het ’n lewe van sy eie: Pieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 19de November 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 19de November 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Kriptoplatforms moet nou weet wie die partye is tot ’n transaksie
Kripto
Kriptoplatforms moet nou weet wie die partye is tot ’n transaksie
Ryk van Niekerk
Leopldt Jansen van Vuuren, voldoeningsbestuurder by Provenance gesels oor nuwe regulasies vir kriptoplatforms.
NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard
NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard
Ryk van Niekerk
Hendrick du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate.
Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal
Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal
Ryk van Niekerk
'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.00
21 Nov, 16:47
-0.64 %
EURZAR
18.95
21 Nov, 16:47
-0.78 %
GBPZAR
22.74
21 Nov, 16:47
-0.81 %
BTCUSD
97,325.30
21 Nov, 16:47
3.04 %
Current Value Move %
JSE ALSI
85,552
21 Nov 00:00
0.33%
S&P500
5,917.11
20 Nov, 0:00
0.00%
Dow Jones
43,408.47
20 Nov, 0:00
0.32%
BRENT
74.08
21 Nov, 16:35
1.43%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa