In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Landbou slaan die ekonomiese groeikoers in sy wind: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Die Meester se kantoor is op sy knieë: Louis van Vuren – uitvoerende hoof, Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) Die wysigingswet op gelyke indiensneming tree op 1 Januarie in werking: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr Maak seker jy val nie vir ponzi- of piramiede skemas nie: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Capespan voer nou deur Walvisbaai uit: Charl du Bois – besturende direkteur, Capespan |