In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Wat dink die privaatsektor van die president se toespraak: Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, Business Leadership South Africa (Blsa) Microsoft-probleme raak miljoene regoor die wêreld: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Maak gereed om ’n groot deel van jou twee pot-pensioenonttrekking aan die gaarder te gee: Dirk Oosthuizen – hoof: navorsing en ontwikkeling en hoofkonsultant, Simeka Konsultante en Aktuarisse (lid van die Sanlam-groep) Kenners antwoord luisteraarsvrae: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |