In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA Maak gereed vir ‘n moeder van ‘n staking in die staatsdiens: Jannie Oosthuizen – onderhandelaar van die Vereniging vir Staatsamptenare, VSA Die mini-begroting gaan groot nuus bevat: Christie Viljoen – ekonoom, PWC Is Transnet op koers om soos Eskom te misluk?: Prof. Jan Havenga – professor in Logistiek by die Universiteit van Stellenbosch Moenie een van die 90% wees wat ná aftrede sukkel om hul lewenstyl te handhaaf nie: Martin Lessing – besigheidsontwikkeling bestuurder RSA Noord, Glacier van Sanlam Nuwe tegnologie laat wetenskaplikes toe om kakkerlakke te beheer: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation |