In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Wêreldmarkte in vryval Jaco Eagar - welvaartbestuurder, Rand Swiss & Kokkie Kooyman - internasionale bankwesekenner en portefeuljebestuurder, Denker Capital & Jan van Niekerk - portefeuljebestuurder, RECM Sanlam verdienste getref deur lae ekonomiese groei: Wikus Olivier – finansiële hoof, Sanlam Exxaro-wins gedy weens Eskom-kontrakte: Riaan Koppeschaar – finansiële hoof, Exxaro Ryk drink koffie met René Otto – uitvoerende hoof, MiWay Versekering |