In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital Mediesefondse gaan ook vir die inentings van nie-lede betaal: Deon Lategan – fondsbestuurder, Fedhealth Versekeraars het dalk nie geld om vir Covid-19 eise te betaal nie: Birgit Kusche – Medeprofessor: eenheid vir versekeringsreg en bestuur, Universiteit van Pretoria Die rand wen weer veld teen ander geldeenhede: André Cilliers – bedryfshoof van TreasuryOne Bitcoin se lopie vir eers gestuit: Marius Reitz – algemene bestuurder vir Afrika, Luno Kokkie Kooyman kies sy beste aandele vir 2021: direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital |