RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië: Jebb McIntosh – uitvoerende hoof, CDH Amazon maak sy deure in SA oop: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente: Colin Strumpher – verkoopsbestuurder: Wes-Kaap, BetterBond MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif: Warick Lord – voorsitter, MIPA Bek-en-klouseer tref die Oos-Kaap: Gerhard Schutte – uitvoerende hoof, Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) |
|
|
| | | Tegnologie kan motorongelukke verminder | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.47 07 May, 17:45 | 0.07 % | EURZAR | 19.89 07 May, 17:45 | 0.10 % | GBPZAR | 23.15 07 May, 17:45 | -0.05 % | BTCUSD | 63,768.93 07 May, 17:45 | 0.27 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 76,929 07 May 00:00 | 0.20% | S&P500 | 5,180.74 06 May, 0:00 | 1.03% | Dow Jones | 38,852.27 06 May, 0:00 | 0.46% | BRENT | 82.98 07 May, 17:35 | -0.70% |
|
|
|
| | |
|