In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die JSE en die rand sak terug na die vakansiedag: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Mense werk hard om die feesseisoen ‘n sukses te maak: Patricia de Lille – minister van toerisme Die Tyme-groep kry eenhoring status: Coen Jonker – bestuurshoof, Tyme Bank Hersien gereeld jou finansiële toestand: William Small-Smith – kommersiële hoof, Paymenow Kokkie Kooyman kyk na sy aandeelvoorspellings vir die afgelope jaar: Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Dit is wat vanjaar met landbou gebeur het: Jolanda Andrag – bedryfshoof, Agri SA |