RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 11 September 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Bell Equipment kyk al hoe verder noord van die Limpoporivier: Leon Goosen – uitvoerende hoof, Bell Equipment Sun International baat by Suid-Afrikaners wat dink die buiteland is te duur: Anthony Leeming – uitvoerende hoof, Sun International MMC in Nelspruit wil reuse nuwe aanleg bou en met die Chinese meeding: Bernard Swanepoel – voorsitter, Manganese Metal Company (MMC) Hou jy van die rok wat jou gunsteling aktriese dra? Druk ‘n knoppie en koop dit onmiddellik!: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation en verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.89 11 Sep, 17:15 | -1.11 % | EURZAR | 20.29 11 Sep, 17:15 | -0.71 % | GBPZAR | 23.66 11 Sep, 17:15 | -0.56 % | BTCUSD | 25,067.17 11 Sep, 17:15 | -3.15 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,106 11 Sep 00:00 | 0.62% | S&P500 | 4,457.49 08 Sep, 0:00 | 0.14% | Dow Jones | 34,576.59 08 Sep, 0:00 | 0.22% | BRENT | 90.72 11 Sep, 17:02 | 0.08% |
|
|
|
| | |
|