In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital Moet batebestuurders bekommerd wees oor vlaag van denoterings op die JSE?: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Die prys van rhodium skiet deur die dak: Stephan Engelbrecht – fondsbestuurder, Anchor Capital Kan ondernemings hul werknemers verplig om teen Covid-19 ingeënt te word?: Hugo Pienaar – direkteur in die indiensnemingspraktyk, Cliffe Dekker Hofmeyr Watter tegnologie-produkte het by die CES-ekspo uitgestaan?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |