In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Francois van Wyk – PSG Wealth in Stellenbosch MTI-belegger spoel haar mond uit: Anoniem – ‘n belegger by MTI Swart Vrydag se kleinhandelverkope was 38% laer as verlede jaar – verslag: Louise Hamman – Retailers’ Liaison Committee (RLC) Cofesa vra dat ‘geleentheidswerkers’ toegelaat word om 48 uur of meer per maand te werk: Tj van der Merwe – Operasionele Bestuurder van Cofesa Die NSRI belê in nuwe reddingstuie: Willem de Waal – die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) |