RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 10 Desember 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand staan sterk teen die Amerikaanse dollar: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Mynbouproduksie skiet tekort aan die verwagte syfers: Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners Aanslag op die informele sektor doen skade aan die verskaffers: Martin van Staden – hoof van beleid by die FMF Wat is jou plig ten opsigte van trustbelasting: Michael Graskie – senior spesialis in die Trust-eenheid by SARS Sjina sukkel steeds om te groei: Dr Francois Stofberg – senior ekonoom, Efficient Groep Tariewe laat uitvoergroei van sitrus na Indië struikel: Deon Joubert – spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging |
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.87 10 Dec, 16:49 | 0.55 % | EURZAR | 18.82 10 Dec, 16:49 | 0.43 % | GBPZAR | 0.00 01 Jan, 0:00 | % | BTCUSD | 98,187.80 10 Dec, 16:51 | 1.30 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,321 10 Dec 00:00 | -0.37% | S&P500 | 6,052.85 09 Dec, 0:00 | -0.61% | Dow Jones | 44,401.93 09 Dec, 0:00 | -0.54% | BRENT | 71.93 10 Dec, 16:39 | 0.08% |
|
|
|
| | |
|