‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 5 Junie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal

NGV kan SA R940 miljard per jaar kos. (Ja dis reg): Thoneshan Naidoo – uitvoerende hoof, Gesondheidsbefondsersvereniging (HFA)

Hoe raak ’n laer inflasieteiken jou sak?: Dawie Roodt – hoofekonoom, Efficient Group

Tien mense reeds in die hof oor beweerde bedrog by ’n beleggingskema in Paternoster: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital

Daar is beter opsies as om in kontant te belê: HW de Jager – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Beleggings is soos die Cape Epic: Dis lank, hard en jy moet op jou tande byt, maar beslis die moeite werd: Piet Viljoen – uitvoerende direkteur en portefeuljebestuurder, Merchant West Investments

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 Junie 2025
Aangebied deur Volvo Cars SA
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 Junie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die Reserwebank appeleer teen hofuitspraak wat sê kripto is nie geld nie
Kripto
Die Reserwebank appeleer teen hofuitspraak wat sê kripto is nie geld nie
Ryk van Niekerk
Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika, bespreek die Reserwebank se appèl teen die hofuitspraak wat sê kripto is nie geld nie.
Tshwane-inwoners bevuil hulself oor die nuwe skoonmaakheffing
Tshwane-inwoners bevuil hulself oor die nuwe skoonmaakheffing
Ryk van Niekerk
Adv Stefanie Fick, uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid by Outa, gesels oor die nuwe skoonmaakheffing.
Anthonie Bougas finaal gesekwestreer
Anthonie Bougas finaal gesekwestreer
Ryk van Niekerk
Liesl Peyper, senior joernalis by Moneyweb, verduidelik wat Anthonie Bougas se sekwestrasie beteken.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.74
05 Jun, 17:25
-0.54 %
EURZAR
20.32
05 Jun, 17:27
-0.12 %
GBPZAR
24.12
05 Jun, 17:27
-0.14 %
BTCUSD
104,864.30
05 Jun, 17:27
-0.09 %
Current Value Move %
JSE ALSI
96,412
05 Jun 00:00
0.80%
S&P500
5,970.81
04 Jun, 0:00
0.01%
Dow Jones
42,427.74
04 Jun, 0:00
-0.22%
BRENT
65.53
05 Jun, 17:15
1.12%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa