View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    15 Jul 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – Sasfin Wealth

Nóg ‘n Suid-Afrikaner maak sy merk in Amerika – Pierre Naude van nCino: Pierre Naude – uitvoerende hoof, nCino

SA se inflasie daal tot laagste vlak in 15 jaar: Dr. Elna Moolman – hoof ekonoom, Standard Bank

Ondernemings moet nóú tegnologie aangryp, want die wêreld gaan baie anders lyk post Covid 19: Willie Schoeman – bestuurder, Accenture Technology in Afrika

Omtrent 3 miljoen mense het tussen Februarie en April hul werk verloor, en helfte van huishoudings is honger: Prof. Servaas van der Berg – professor in Ekonomie, Universiteit van  Stellenbosch

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link ‘n “Nuwe” SAL verreis uit die as van die oue
14 Jul 2020  /  Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoeveel instandhouding het Eskom tydens die grendeltyd gedoen?
14 Jul 2020  /  Jan Oberholzer - hoofbedryfsbeampte van Eskom LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoe kan ‘n basiese inkomstetoelaag vir SA lyk?
14 Jul 2020  /  Jan Vorster – sosioloog, Universiteit van Stellenbosch LUISTER IN APP
Listen Live Link Aktiwiteitsvlakke in die kommersiële eiendomsektor duik in die hek
14 Jul 2020  /  John Loos - huishoudelike en eiendomsektorstrateeg, FNB Home Loans LUISTER IN APP
Listen Live Link Namakwalandse wyngroep skrik nie vir ‘n koue pampoen
14 Jul 2020  /  Willem Rossouw - bestuurder, Stellar Winery LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.