RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 24 Februarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Nog net twee treë, dan is SA van die gryslys af: Ismail Momoniat – adviseur, nasionale tesourie Google moet tot R500 miljoen aan die plaaslike mediabedryf betaal – Mededigingskommissie: Donnavan-John Linley – senior ontleder, Mededingingskommissie & tegniese direkteur: markondersoek na media en digitale platforms Sasol wil klippe uit sy steenkool haal: Walt Bruns – finansiële hoof, Sasol Groenkrag-ooreenkoms kan as bloudruk dien: Leon Groenewald – besturende direkteur: Cennergi, Exxaro Die geskiedenis van Tiger Brands, begin by ’n tier: Tjaart Kruger – uitvoerende hoof, Tiger Brands |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kennners antwoord luisterarasvrae | Ryk van Niekerk | Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| GEPF-lede kry ’n 2.9% verhoging | Ryk van Niekerk | Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by Ninety One, bespreek die verhoging van die staatspensioenfonds (GEPF). |
|
| |
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.36 24 Feb, 17:39 | -0.20 % | EURZAR | 19.22 24 Feb, 17:41 | -0.24 % | GBPZAR | 23.17 24 Feb, 17:41 | -0.33 % | BTCUSD | 94,103.80 24 Feb, 17:39 | -1.72 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,423 24 Feb 00:00 | -1.68% | S&P500 | 6,013.13 21 Feb, 0:00 | -1.71% | Dow Jones | 43,428.02 21 Feb, 0:00 | -1.69% | BRENT | 74.54 24 Feb, 17:28 | 0.42% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏