‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 2 Julie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS

Sun International en Peermont se paaie skei oor Mededingingsowerhede te lank sloer: Norman Basthdaw – finansiële hoof, Sun International

Is ’n reële rentekoers nie ’n beter teiken vir inflasie nie?: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual

Nova staar ’n likwidasie-aansoek in die gesig: Jean-Pierre Tromp – Nova-trustee

Aanlyn-verhandeling is ’n riskante opsie om inkomste te verhoog: Robert van Eyden – uitvoerende hoof, Scope Markets

Stablecoins is besig om baie vinnig baie gewild te word: Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 01 Julie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 01 Julie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Astral kan begin om hoenders teen voëlgriep in te ent
Landbou
Astral kan begin om hoenders teen voëlgriep in te ent
Ryk van Niekerk
Astral Foods het uiteindelik goedkeuring van die departement van landbou ontvang om voëlgriepinentings te begin. Die uitvoerende hoof Gary Arnold verduidelik hoekom dit ’n keerpunt is vir die plaaslike pluimveebedryf.
“Ek gaan nou net 90% van die tyd werk” - Gerrie Fourie
“Ek gaan nou net 90% van die tyd werk” - Gerrie Fourie
Ryk van Niekerk
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec, gesels oor sy aftrede.
Só het Jan van Niekerk en Piet Viljoen by die lotery betrokke geraak
Hoofstorie aangebied deur Portfolium
Só het Jan van Niekerk en Piet Viljoen by die lotery betrokke geraak
Ryk van Niekerk
Jan van Niekek, finansiële direkteur van Goldrush, bespreek die groep se resultate.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.60
02 Jul, 17:53
0.05 %
EURZAR
20.73
02 Jul, 17:55
-0.22 %
GBPZAR
23.97
02 Jul, 17:55
-0.76 %
BTCUSD
108,631.60
02 Jul, 17:55
2.73 %
Current Value Move %
JSE ALSI
96,609
02 Jul 00:00
-0.31%
S&P500
6,198.01
01 Jul, 0:00
-0.11%
Dow Jones
44,494.94
01 Jul, 0:00
0.91%
BRENT
67.75
02 Jul, 17:45
1.00%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa