RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 20 Desember 2022 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Nuwe dokters dalk sonder werk volgende jaar: Dr. Angélique Coetzee – raadslid van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereeniging Moet jy nou ‘n kar koop?: Ernest North – medestigter, Naked Insurance Maak jou versekering reg voor jy met vakansie gaan: Chantal Schoonderwoerd – produkhoof, Better Sure finansiële konsultante Schalk Louw van PSG Wealth kies sy aandele vir 2023: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Wat doen die reën aan ons druiwe?: AJ Griesel – uitvoerende hoof, die Suid-Afrikaanse tafeldruifindustrie (Sati) |
|
|
| | | | Amazon se hommeltuig vlieg nou in die reën | Tinus de Jager | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor Amazon se hommeltuig wat nou in die reën vlieg. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.28 20 Dec, 17:42 | -0.23 % | EURZAR | 18.39 20 Dec, 17:42 | 0.09 % | GBPZAR | 21.01 20 Dec, 17:42 | -0.16 % | BTCUSD | 16,971.40 20 Dec, 17:42 | 2.37 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,041 20 Dec 00:00 | -0.43% | S&P500 | 3,817.66 19 Dec, 0:00 | -0.90% | Dow Jones | 32,757.54 19 Dec, 0:00 | -0.49% | BRENT | 80.44 20 Dec, 17:31 | 0.34% |
|
|
|
| | |
|