In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Old Mutual ontknoop nóg Nedbank-aandele aan aandeelhouers: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Totsiens Karpowership: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Gift of the Givers doen die regering se werk: Imtiaz Sooliman – stigter, Gift of the Givers Belastingbetalers gaan nie veel vir tuiskantore kan aftrek nie: Piet Nel – belastingprojekleier, Saica Casino’s verloor nie alles weens Covid 19: Chris du Toit – uitvoerende hoof, Tsogo Sun Gaming |