RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die JSE styg vanmiddag en hou koers met wat in die res van die wêreld gebeur Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Die Reserwebank hou rentekoerse onveranderd: Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie Old Mutual verklaar ‘n finale dividend van 49c per aandeel: Casper Troskie – finansiële hoof, Old Mutual Momentum Metropolitan se bedryfswins is amper 70% hoër op na R2 miljard: Jeanette Marais – uitvoerende hoof, Momentum Metropolitan Metair se omset styg met 14%: Johan Mouton – bedryfshoof, Metair Kriptogeldeenhede hou aan om voordele uit beurseplasings te put: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |
|
|
| | | | Aangebied deur PSG Wealth | In watter bate moet jy belê? | Tinus de Jager | Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor bates om in te belê. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.89 27 Mar, 17:17 | -0.41 % | EURZAR | 20.44 27 Mar, 17:19 | -0.48 % | GBPZAR | 23.86 27 Mar, 17:19 | -0.30 % | BTCUSD | 69,243.53 27 Mar, 17:19 | -1.15 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,909 27 Mar 00:00 | 0.41% | S&P500 | 5,203.58 26 Mar, 0:00 | -0.28% | Dow Jones | 39,282.33 26 Mar, 0:00 | -0.08% | BRENT | 85.22 27 Mar, 17:05 | -0.04% |
|
|
|
| | |
|