RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 13 Februarie 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital “Ons noteer op die JSE want ons kon nie kapitaal in die buiteland kry nie”: Jan Nelson – uitvoerende hoof, Copper 360 Die rand is reeds 7% swakker as aan die begin van die jaar: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, RMB Attacq se aandeelprys spring in reaksie op Waterfall-transaksie: Jackie van Niekerk – uitvoerende hoof, Attacq Dink aan toekomstige inkomste as jy met jou kinders oor studierigtings gesels: Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth SA firma wil die grootste hommeltuig op die vasteland bou: Daniël du Plessis – besigheidsontwikkelingsbestuurder, Milkor |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Ettienne Bezuidenhout, welvaartsbestuurder by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 0.00 01 Jan, 0:00 | % | EURZAR | 0.00 01 Jan, 0:00 | % | GBPZAR | 0.00 01 Jan, 0:00 | % | BTCUSD | 0.00 01 Jan, 0:00 | % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 79,770 13 Feb 00:00 | 0.99% | S&P500 | 4,090.46 10 Feb, 0:00 | 0.22% | Dow Jones | 33,869.27 10 Feb, 0:00 | 0.50% | BRENT | 85.97 13 Feb, 17:49 | -0.53% |
|
|
|
| | |
|