In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Francois du Plessis – besturende direkteur, Vega Batebestuur Onthou jy die Nasionale Ontwikkelingsplan? Dit het pas terugvoer gegee oor SA se prestasie die afgelope dekade: Dr Morne Mostert – kommissaris, Nasionale Beplanningskommissie (NPC) Kenners antwoord luisteraarsvrae: Francois du Plessis – besturende direkteur, Vega Batebestuur & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |