View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    26 May 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Orion Minerals soek interdik teen die ‘konstruksie-mafia”: Errol Smart – uitvoerende hoof, Orion Minerals

Nie alle aandele het ewe veel stemreg nie: Alwyn van der Merwe – beleggingsdirekteur, Sanlam Privaat Welvaart

Salarisse amper terug waar dit was voor die eerste inperking: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za

Joburg Metro wil elektrisiteittariewe met 14,6% opstoot: Rene Kilner – stigter en direkteur, Trusted Utilities

Die Reserwebank kyk na ‘n digitale geldeenheid: Earle Loxton – uitvoerende hoof, DCX Capital

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Saica lê klagte teen Markus Jooste
25 May 2021  /  Freeman Nomvalo – uitvoerende hoof, Saica. LUISTER IN APP
Listen Live Link Deeltitel word al hoe gewilder
25 May 2021  /   Ewald Kellerman – hoof risikobestuurder, Absa Huislenings LUISTER IN APP
Listen Live Link Voorgestelde wysigings aan die wet op gelyke indiensneming lig die wenkbroue
25 May 2021  /  Tertius Wessels – advokaat, Strata-G Labour Solutions LUISTER IN APP
Listen Live Link Die wynbedryf se beker loop oor
25 May 2021  /   Christo Conradie – bestuurder van wynbesigheid, Vinpro LUISTER IN APP
Listen Live Link SA mielieoes kan dalk groter wees as verwag
25 May 2021  /   Dr. Dirk Strydom – bestuurder van graanekonomie en bemarking, Graan SA LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.