In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA.co.za Plaaslike owerhede kan nou elektrisiteit van derde partye aankoop: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Die gemiddelde salaris in die formele ekonomie is 4,2% laer: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za Kenners beantwoord luisteraars se vrae: Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA.co.za & Eric Jordaan – finansiele adviseur, Crue Invest |