In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – beursverhandelde fondsstrateeg, etfSA.co.za President Cyril Ramaphosa sê SA handelsbanke maak dit te moeilik om geld te leen tydens die Covid-19 pandemie: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Hou by die Covid-19 regulasies as jy moet gaan werk: Adv Tertius Wessels – direkteur regsake, Strata-G Labour Solutions Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA.co.za & Hester van der Merwe – finansiële adviseur, Ultima Financial Planners |