In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – portefeuljebestuurder, Kruger Internasionaal Rand lig sy kop na ‘n 3% val gister: Maarten Ackerman – hoof-ekonoom, Citadel Investments Attacq weerhou dividend te midde van Covid-19: Melt Hamman – uitvoerende hoof, Attacq Guptas moet hulle bankstate wys: Ulrich Roux – regskenner en direkteur, Ulrich Roux and Vennote Motoriste sal dalk moet betaal vir verdere Gautrain uitbreidings: William Dachs – uitvoerende hoof, Gautrain Bedryfsimpak van die koronavirus op die versekeringsbedryf: Benjamin Vosloo – direkteur van finansiële dienste, KPMG Agri SA kry ‘n nuwe hoof: Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, Agri SA |