RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die Ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak RCL Foods se wesensverdienste per aandeel styg met meer as 50%: Rob Field – finansiële hoof, RCL Foods Die braaikosteindeks, Shisa Nyama, styg stadiger vir die eerste keer sedert 2022: Mervyn Abrahams – programkoördineerder, Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Groep Aspen voorspel ‘n sterk tweede helfte van die jaar: Stephen Saad – uitvoerende hoof, Aspen Wat maak Nvidea so suksesvol?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool Kuberkrakers breek deur die CIPC se keerwal: Prof Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg |
|
|
| | | Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak | Tinus de Jager | Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.03 04 Mar, 17:08 | -0.39 % | EURZAR | 20.67 04 Mar, 17:10 | -0.29 % | GBPZAR | 24.15 04 Mar, 17:10 | -0.09 % | BTCUSD | 66,235.22 04 Mar, 17:10 | 5.43 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 72,603 04 Mar 00:00 | -0.24% | S&P500 | 5,137.08 01 Mar, 0:00 | 0.80% | Dow Jones | 39,087.38 01 Mar, 0:00 | 0.23% | BRENT | 83.61 04 Mar, 16:58 | 0.40% |
|
|
|
| | |
|