View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    14 Feb 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws - Sasfin Wealth

Reaksie op die staatsrede: Professor Raymond Parsons - ekonoom en dosent, Noordwes Universiteit se Sakeskool & Cas Coovadia - waarnemende uitvoerende hoof, BUSA

Die Reserwebank wil sy 50%-belang in African Bank verkoop: Kokkie Kooyman - portefeuljebestuurder, Denker Capital

Romanse en finansies... hoe moet ongetroude paartjies oor geld dink?  Jaco Prinsloo – finansiële raadgewer, Alexander Forbes Financial Planning Consultants & Johan Gouws - Sasfin Wealth

 

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Wat kan ons van die Staatsrede verwag? LUISTER IN APP
13 Feb 2020  /  Lullu Krugel - Hoof-ekonoom by PWC-Africa, Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool & Christo van der Rheede - uitvoerende direkteur, AgriSA
Listen Live Link Ryk drink koffie met Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat LUISTER IN APP
13 Feb 2020  /  
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.