RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Regslui is nie baie beïndruk met Solidariteit en die regering se ooreenkoms oor raswetgewing nie: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr Hoekom is daar tans minder beurtkrag?: Pieter Jordaan – onafhanklike energie-ontleder Die Departement van Justisie is met R5 miljoen beboet oor dit geen sekuriteitstelsels het nie: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs Voëlgriep steek al weer sy kop uit: Izaak Breitenbach – uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) |
|
|
| | | Rwanda woel met hommeltuie | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation, en dosent verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Zipline in Rwanda. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.68 04 Jul, 17:29 | -0.31 % | EURZAR | 20.36 04 Jul, 17:29 | -0.53 % | GBPZAR | 23.76 04 Jul, 17:29 | -0.04 % | BTCUSD | 30,986.09 04 Jul, 17:29 | -0.21 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 76,224 04 Jul 00:00 | -0.01% | S&P500 | 4,455.59 03 Jul, 0:00 | 0.12% | Dow Jones | 34,418.47 03 Jul, 0:00 | 0.03% | BRENT | 76.10 04 Jul, 17:16 | 1.55% |
|
|
|
| | |
|