In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb
Markoorsig: Johan Gouws – Sasfin Wealth
Reserwebank sny rentekoers met een persentasiepunt: Etienne le Roux – hoof-ekonoom, RMB
Staatsamptenare kry geen verhogings nie: Prof. Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool
ARC se rain word oorval na die uitbreek van Covid19: Dr. Johan van Zyl – mede-uitvoerende hoof, African Rainbow Capital
Covid19 maak ondernemings sieker as vir mense: Bernard Swanepoel – direkteur van die Kleinsake-Instituut
|