In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb RMB bring die landbousektor en beleggers bymekaar met ‘n nuwe platform: Wimpie Snyman – senior verhoudingbestuurder, met fokus in die Landbou sektor, RMB Die JSE en die NYSE sluit ‘n samewerkingsooreenkoms om nuwe beleggingsmoontlikhede te skep: Fatima Laher – hoof van personeel, JSE Die stryd om armoede gaan nie sy 2030 doelwit haal nie: Prof. Jannie Rossouw – professor by Wits sakeskool Momentum Beleggings voorspel ‘n groeikoers van 1.7% vir Suid-Afrika in 2023: Herman Papendorp – hoof van beleggingsnavorsing en bate-allokasie,Momentum Beleggings UpnUp sê sy toepassing lok belangstelling, selfs met laer kriptopryse: Marnus Minie – uitvoerende hoof, UpnUp |