RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments SA Bpk. sit op R1.5 triljoen kontant en wag vir beter dae: Kevin Lings – hoofekonoom, Stanlib FNB straks die Springbokke se nuwe hoofborg, en hulle gaan betáál: Hendrik Cronjé – sportjoernalis, Rapport Gemiddelde salarisse was in Februarie 14% hoër as verlede jaar: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Die Trump-administrasie is steeds vasbeslote om Bitcoin te koop dat dit bars: Carel van Wyk – stigter, Moneybadger |
|
|
| | | Landbou | Die Kaapse hawe wil gou ’n private operateur hê | Ryk van Niekerk | Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, gesels oor die insluiting van die Kaapse hawe in die regering se versoek om inligting om die private sektor se belangstelling in vennootskappe vir hawens en spoorlyne te toets. |
|
| | Gaan voormalige Sharemax-beleggers ooit geld terugkry? | Ryk van Niekerk | Nova het onlangs sy finansiële resultate bekend gemaak, wat toon dat die maatskappy se finansiële posisie verswak het en dat dit bankrot is. Jean-Pierre Tromp, trustee van die Nova-skuldbrieftrust, deel sy insigte. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.25 26 Mar, 17:09 | -0.05 % | EURZAR | 19.68 26 Mar, 17:09 | 0.03 % | GBPZAR | 23.53 26 Mar, 17:09 | -0.30 % | BTCUSD | 86,952.50 26 Mar, 17:09 | -0.93 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 89,970 26 Mar 00:00 | 0.29% | S&P500 | 5,776.65 25 Mar, 0:00 | 0.16% | Dow Jones | 42,587.50 25 Mar, 0:00 | 0.01% | BRENT | 73.92 26 Mar, 16:58 | 1.09% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏