RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Wêreldmarkte druk die JSE hoër vanmiddag: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital SA eiendomsmark wys tekens van herstel in 2024: John Loos – eiendomsekonoom, FNB Die sirkelekonomie gee ons ‘n kans om die omgewing te bewaar: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool Kenners antwoord luisteraarsvrae: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |
|
|
| | | | Gebruik standaarde om werknemers te versterk | Tinus de Jager | Die gebruik van standaarde word al meer 'n grondslag in die verbetering van doeltreffendheid en organisasie in die besigheidswêreld. Herman Stoop, nakomingsbeampte van WWISE verduidelik hoe ISO-standaarde werkplekke in Suid-Afrika kan verbeter. |
|
| Oorsig van mynbou in 2024 | Tinus de Jager | Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote gesels oor mynbou in 2024. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.90 13 Dec, 16:23 | 0.66 % | EURZAR | 18.80 13 Dec, 16:23 | 0.98 % | GBPZAR | 22.66 13 Dec, 16:25 | 0.50 % | BTCUSD | 100,363.70 13 Dec, 16:25 | 0.53 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,537 13 Dec 00:00 | 0.66% | S&P500 | 6,051.25 12 Dec, 0:00 | -0.54% | Dow Jones | 43,914.12 12 Dec, 0:00 | -0.53% | BRENT | 73.69 13 Dec, 16:13 | 0.45% |
|
|
|
| | |
|