In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth SA se werkloosheidsyfer styg tot ‘n rekord hoogtepunt: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za Absa VPI op sy hoogste vlak in sewe maande: Lisette Ijssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek Gaan veranderinge in die vuurwapenwet die vuurwapenindustrie ‘n knou gee? Lynette Oxley – vuurwapenhandelaar en woordvoerder van die Girls on Fire beweging Is hierdie die laaste winter met beurtkrag? Kia Johnson – woordvoerder, Karpowership Beter infrastruktuur is nodig om landbou te laat groei: Roux Wildenboer – hoof van die landbou afdeling by Absa |